Joshua 9:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die manne het van hulle lewensmiddele geneem en geen raad gevra in die mond van die HERE nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het die padkos bekyk. Hulle het egter nie by die Here gaan raad vra nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe neem die manne van hulle padkos; maar die mond van die HERE het hulle nie geraadpleeg nie. |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het na die padkos gekyk, maar nie die Here geraadpleeg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe aanvaar die manne hulle woord op grond van hulle padkos. Maar die Here se beslissing het hulle nie gevra nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het van die padkos geëet, maar hulle het nie vir die Here gevra wat hulle vir die boodskappers moet sê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ’n teken van vriendskap het die Israeliete toe saam met die Gibeoniete van hulle padkos geëet. Ongelukkig het hulle nie die Here daaroor geraadpleeg nie. |