Joshua 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En alles wat hy gedoen het aan die twee konings van die Amoriete wat anderkant die Jordaan was, aan Sihon, die koning van Hesbon, en aan Og, die koning van Basan, wat by Astarot was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het ook gehoor van alles wat Hy gedoen het met die twee Amoritiese konings Sihon van Gesbon en Og van Basan in Astarot aan die ander kant van die Jordaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | en alles wat Hy aan die twee konings van die Amoriete oorkant die Jordaan gedoen het, aan Sihon, die koning van Hesbon, en Og, die koning van Basan, wat in Astarot was. |
| Afrikaans 1983 | en ook van alles wat Hy met die twee Amoritiese konings oorkant die Jordaan gedoen het, met koning Sihon van Gesbon en met koning Og van Basan wat in Astarot gewoon het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en alles wat Hy gedoen het aan die twee konings van die Amoriete wat oorkant die Jordaan was, aan Sihon, die koning van Gesbon, en aan Og, die koning van Basan, wat in Astarot was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het ook gehoor van alles wat Hy gedoen het aan die twee konings van die Amoriete oos van die Jordaan-rivier: koning Sihon van Gesbon en koning Og van Basan. Og het in Astarot gewoon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en ook wat Hy met die twee Amoritiese konings oos van die Jordaan gedoen het: koning Sihon van Gesbon en koning Og van Basan, wat in Astarot gebly het. |