Joshua 8:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan moet julle uit die hinderlaag opstaan en die stad inneem, want die HERE julle God sal dit in julle hand gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moet dan uit julle skuilplek opstaan en die stad inval. Die Here julle God sal dit in julle mag gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan moet julle uit die hinderlaag opstaan en die stad inneem; want die HERE julle God sal dit in julle hand gee. |
| Afrikaans 1983 | en dan moet julle uit die skuilplek opstaan en die stad in besit neem. Die Here julle God gee dit aan julle oor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | moet julle uit die hinderlaag opstaan en die stad beset. Die Here julle God gee dit in julle hand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet julle opstaan waar julle weggekruip het en julle moet die stad vat. Julle God die Here sal julle help om te oorwin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan moet julle uit julle wegkruipplekke kom en die stad inneem. Die Here julle God sal sorg dat julle die stad inneem. |