Joshua 8:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daarna het hy al die woorde van die wet gelees, die seëninge en die vloeke, volgens alles wat in die wetboek geskrywe is.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua het toe vir hulle alles wat die wet sê oor seën en straf voorgelees, soos in die boek van die wet geskryf staan.
Afrikaans 1933/1953 En daarna het hy al die woorde van die wet voorgelees, die seën en die vloek, net soos dit geskrywe staan in die wetboek.
Afrikaans 1983 Daarna het Josua alles wat die wet sê, die seën sowel as die straf, voorgelees, net soos dit geskryf staan in die wetboek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Josua al die woorde van die wet voorgelees, die seën en die vervloeking, net soos dit geskryf staan in die boekrol met die wet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het toe alles gelees wat in die wette geskryf is oor wanneer die Here mense seën of vervloek. Hy het alles gelees wat daaroor geskryf is in die Wetboek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het Josua alles wat die wet sê, voorgelees, ook oor seëninge en strawwe, net soos dit in die wet geskryf was.