Joshua 8:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe bou Josua 'n altaar vir die HERE, die God van Israel, op die berg Ebal, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josua het daarna ’n altaar op die Ebalberg vir die Here, die God van Israel, gebou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Josua 'n altaar gebou vir die HERE, die God van Israel, op die berg Ebal, |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Josua op Ebalberg 'n altaar gebou vir die Here die God van Israel, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het Josua vir die Here, die God van Israel, 'n altaar gebou by die berg Ebal, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het vir die Here, die God van Israel, 'n altaar gebou op Ebal-berg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierna het Josua op die berg Ebal ’n altaar gebou vir die Here, die God van Israel. |