Joshua 8:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Josua het sy hand waarmee hy die spies uitgesteek het, nie teruggetrek nie, totdat hy al die inwoners van Ai met die banvloek getref het.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua het nie sy hand met die spies wat hy uitgesteek het, teruggetrek voordat almal wat in Ai gebly het, uitgewis was nie.
Afrikaans 1933/1953 En Josua het sy hand met die uitgestrekte spies nie teruggetrek voordat hy al die inwoners van Ai met die banvloek getref het nie.
Afrikaans 1983 Josua het nie sy hand met die swaard teruggetrek voordat al die inwoners van Ai uitgeroei was nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua het nie sy hand met die kromswaard wat hy uitgesteek het, teruggetrek nie, totdat hy al die inwoners van Ai met die banvloek getref het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het die spies in sy hand gehou, en hy het nie sy hand laat sak nie, hy het eers gewag totdat die Israeliete almal in die stad doodgemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***