Joshua 8:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die koning van Ai lewendig geneem en hom na Josua gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het die koning van Ai lewendig gevang en hom na Josua toe gevat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle het die koning van Ai lewendig gevang en hom na Josua gebring. |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het die koning van Ai gevang en hom na Josua toe gevat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning van Ai is egter lewend gevang en na Josua gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het die koning van Ai lewendig gevang en hulle het hom vir Josua gebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | behalwe die koning van Ai. Hy is gevang en na Josua toe geneem. |