Joshua 8:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josua en die hele Israel het gemaak asof hulle voor hulle geslaan is en op die pad na die woestyn gevlug.
Afrikaans (NLV) 2011 “Josua en die hele Israel het omgevlieg en op die vlug geslaan in die rigting van die woestyn.
Afrikaans 1933/1953 en Josua en die hele Israel het hul laat verslaan voor hulle en gevlug in die rigting van die woestyn.
Afrikaans 1983 Josua en die hele Israel het hulleself laat terugdryf deur die manne van Ai, en in die rigting van die woestyn gevlug.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua en die hele Israel het voor hulle teruggeval en gevlug in die rigting van die woestyn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het gelyk of Josua en al die Israeliete die oorlog verloor, hulle het na die woestyn gevlug.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josua en die soldate by hom het gemaak asof hulle teruggedryf word. Hulle het in die rigting van die woestyn gevlug.