Joshua 8:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het omtrent vyf duisend man geneem en hulle in 'n hinderlaag laat lê tussen Bet-el en Ai, aan die westekant van die stad.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua het ongeveer 5 000 man gevat en hulle in ’n hinderlaag opgestel tussen Bet-El en Ai aan die westekant van die stad.
Afrikaans 1933/1953 So het hy dan omtrent vyf duisend man geneem en hulle in 'n hinderlaag opgestel tussen Bet-el en Ai, aan die westekant van die stad.
Afrikaans 1983 Josua het omtrent vyf duisend man geneem en hulle 'n verskuilde posisie laat inneem tussen Bet-El en Ai, wes van die stad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het ongeveer vyfduisend man geneem en hulle in 'n hinderlaag opgestel tussen Bet-El en Ai, aan die westekant van die stad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het omtrent 5 000 manne laat wegkruip tussen Bet-El en Ai, wes van Ai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daardie nag het hy omtrent 5 000 soldate gevat en hulle aan die westekant van die stad tussen Ai en Bet-El laat wegkruip.