Joshua 7:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar het van die volk omtrent drie duisend man daarheen opgetrek, en hulle het voor die manne van Ai gevlug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ongeveer 3 000 mans het toe daarheen opgetrek. Hulle moes egter vlug voor die mense van Ai. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het daar dan van die manskappe omtrent drie duisend man daarnatoe opgetrek; maar hulle moes vlug voor die manne van Ai; |
| Afrikaans 1983 | Daar het toe omtrent drie duisend man daarheen opgetrek, maar hulle moes op die vlug slaan vir die mense van Ai, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ongeveer drieduisend van die manskappe het daarheen opgetrek, maar hulle het gevlug voor die manne van Ai. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het toe omtrent 3 000 manne gegaan, maar die manne van Ai het hulle oorwin en hulle het weggevlug van die manne van Ai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josua stuur toe omtrent 3 000 soldate om Ai aan te val, maar hulle het hulle teen die soldate van Ai vasgeloop en moes op die vlug slaan. |