Joshua 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE vir Josua: Staan op; waarom lê jy so op jou aangesig? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê toe vir Josua: “Staan op. Hoekom lê jy daar op die grond? |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die HERE aan Josua: Staan op; waarom tog lê jy op jou aangesig? |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die Here vir Josua: “Staan op. Hoekom lê jy met jou gesig in die grond? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het Josua geantwoord: “Staan op! Waarom lê jy nou op jou gesig? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê die Here vir Josua: “Staan op, hoekom lê jy hier met jou gesig teen die grond? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê die Here vir Josua: “Staan op! Hoekom lê jy so met jou gesig in die grond? |