Joshua 6:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het aan die volk gesê: Trek verder en trek die stad om, en laat die gewapende voor die ark van die HERE deurtrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir die volk het hy gesê: “Trek rondom die stad. Die afdeling soldate moet voor die ark van die Here uit marsjeer.”
Afrikaans 1933/1953 En aan die volk het hy gesê: Trek op en gaan om die stad; maar die gewapendes moet voor die ark van die HERE optrek.
Afrikaans 1983 Vir die manskappe het hy gesê: “Kom verby en loop om die stad. Die gewapende manne moet verbygaan voor die ark van die Here uit.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sê toe vir die manskappe: “Trek op en gaan om die stad; die gewapende manne moet voor die ark van die Here optrek.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het vir die volk gesê: “Julle moet begin loop. Julle moet om die stad gaan, en die manne wat wapens het, moet voor die kis van die Here loop.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir die volk het hy gesê: “Loop nou om die stad. Laat die soldate saam met die ark van die Here voor loop.”