Joshua 6:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So was die HERE met Josua; en sy roem het deur die hele land groot geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here was met Josua. Josua het deur die hele land beroemd geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE was met Josua, en die gerug van hom het deur die hele land gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Die Here was by Josua. Josua was oor die hele land bekend. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here was met Josua, en sy roem het deur die hele land versprei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here was by Josua, en al die mense in die land het geweet van hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here was by Josua. Hy was later oor die hele land bekend. |