Joshua 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE vir Josua: Kyk, Ek gee Jérigo en sy koning en die dapper helde in jou hand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir Josua gesê: “Ek gee jou beheer oor Jerigo, sy koning en sy soldate. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die HERE vir Josua gesê: Kyk, Ek gee J,rigo met sy koning en dapper helde in jou hand. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir Josua gesê: “Ek gaan Jerigo, sy koning en sy soldate nou in jou mag oorgee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here sê toe vir Josua: “Kyk, Ek gee Jerigo, sy koning en sy dapper krygers in jou hand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Josua gesê: “Luister na My, Ek gee Jerigo vir jou, en ook sy koning en sy soldate, julle sal hulle oorwin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die Here het vir Josua gesê: “Ek gee Jerigo, met sy koning en al sy soldate, in jou mag oor. |