Joshua 6:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar al die silwer en goud en die voorwerpe van koper en yster is aan die HERE geheilig; dit moet in die skatkamer van die HERE kom.
Afrikaans (NLV) 2011 Alles wat van silwer en goud gemaak is en al die brons- en ystergoed behoort aan die Here. Alles moet in die skatkis van die Here kom.”
Afrikaans 1933/1953 Maar al die silwer en goud en die koper-- en ystervoorwerpe is heilig aan die HERE: dit moet by die skat van die HERE kom.
Afrikaans 1983 Die silwer en goud en die brons- en ystergoed in die stad is alles aan die Here gewy. Dit moet in die skatkis van die Here kom.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die silwer en die goud en al die voorwerpe van brons en yster is heilig vir die Here; na die skatkamer van die Here moet dit gaan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die silwer en die goud en die goed van brons en yster is aan die Here gewy, julle moet dit sit in die stoorkamer van die Here.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alle voorwerpe van silwer, goud, brons en yster behoort aan die Here en moet in sy skatkis kom.”