Joshua 6:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die tweede dag het hulle een keer die stad omsingel en na die laer teruggekeer; so het hulle ses dae gedoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die tweede dag het hulle weer een keer om die stad geloop en teruggegaan na hulle kamp toe. So het hulle ses dae lank gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het hulle dan op die tweede dag die stad een keer omgetrek; daarna het hulle in die laer teruggekom. So het hulle ses dae lank gedoen. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het die tweede dag een maal om die stad geloop en het toe teruggegaan kamp toe. Dit het hulle ses dae gedoen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die tweede dag het hulle een keer om die stad getrek en na die kamp teruggekeer. So het hulle dit ses dae lank gedoen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het op die tweede dag een maal om die stad geloop en toe het hulle teruggegaan na die kamp. Hulle het dit ses dae lank elke dag gedoen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op hierdie tweede dag het hulle een maal om die stad geloop en daarna teruggekeer kamp toe. Ses dae lank het hulle elke dag presies dieselfde gedoen. |