Joshua 6:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josua het die môre vroeg opgestaan, en die priesters het die ark van die HERE opgeneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua was die volgende môre vroeg op. Die priesters het weer die ark van die Here gedra.
Afrikaans 1933/1953 En Josua het die môre vroeg klaargemaak, en die priesters het die ark van die HERE gedra;
Afrikaans 1983 Die volgende môre het Josua vroeg begin. Die priesters het die ark van die Here gedra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua het vroeg die môre opgestaan. Die priesters het die ark van die Here gedra,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het die volgende oggend vroeg opgestaan, en die priesters het die kis van die Here opgetel en gedra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [12-13] Josua het die volgende môre vroeg weer dieselfde gedoen. Die priesters het die ark van die Here gedra met die sewe priesters wat op die trompette geblaas het vooraan. Die soldate het weer die voor- en agterhoede beman. Die priesters het die hele tyd op die trompette geblaas.