Joshua 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle klaar was om die hele volk te besny, het hulle op hulle plekke in die laer gebly totdat hulle gesond was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat die hele nasie besny is, het hulle eers in die kamp gebly tot hulle weer gesond was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die hele volk klaar besny is, het hulle op hul plek in die laer gebly totdat hulle gesond was. |
| Afrikaans 1983 | Nadat die hele nasie klaar besny is, het hulle eers in die kamp gebly tot hulle gesond was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die hele volk klaar besny is, het hulle net waar hulle was in die kamp gebly, totdat hulle gesond was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe almal klaar besny is, het hulle daar in die kamp gebly totdat hulle gesond was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat die besnydenis afgehandel is, het hulle vir eers in die kamp gebly totdat hulle gesond was. |