Joshua 5:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josua het vir hom skerp messe gemaak en die kinders van Israel op die heuwel van die voorhuide besny.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua het toe vir hom klipmesse gemaak. Hy het al die Israeliete besny by Gibeat-Haaralot.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Josua vir hom klipmesse gemaak en die kinders van Israel besny by die heuwel van die voorhuide.
Afrikaans 1983 Josua het toe vir hom klipmesse gemaak en hy het die Israeliete besny. Die plek is genoem die Heuwel van die Besnydenis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua het toe vir hom klipmesse gemaak en die Israeliete besny by Ghibeat Ha-araloot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het klipmesse gemaak en hy het die Israeliete besny by Voorhuide-heuwel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josua het toe klipmesse laat maak en die manlike Israeliete besny. Daarom word die plek die Heuwel van die Besnydenis genoem.