Joshua 5:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In dié tyd het die HERE vir Josua gesê: Maak vir jou skerp messe en besny weer die kinders van Israel vir die tweede keer.
Afrikaans (NLV) 2011 Op daardie stadium het die Here vir Josua gesê: “Maak vir jou messe van klip. Besny die Israeliete weer ’n keer.”
Afrikaans 1933/1953 In die tyd het die HERE vir Josua gesê: Maak vir jou klipmesse en besny weer die kinders van Israel vir die tweede keer.
Afrikaans 1983 In dié tyd het die Here vir Josua gesê: “Maak vir jou klipmesse en besny die Israeliete. Daar moet weer 'n besnydenis wees.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In dié tyd het die Here vir Josua gesê: “Maak vir jou klipmesse en besny weer die Israeliete 'n tweede keer. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het toe vir Josua gesê: “Jy moet klipmesse maak en jy moet die Israeliete besny.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In daardie tyd het die Here vir Josua gesê: “Maak vir julle messe van klip sodat julle weer die Israeliete kan begin besny.”