Joshua 5:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die volgende dag ná die pasga van die ou koring van die land geëet, ongesuurde koeke en gebraaide koring op dieselfde dag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volgende oggend het hulle ongesuurde brood en gebraaide koring geëet wat in Kanaän geoes is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het die dag ndie pasga van die opbrings van die land geëet: ongesuurde brode en gebraaide koring, daardie selfde dag. |
| Afrikaans 1983 | Die oggend na paasfees, presies op dié dag, het hulle ongesuurde brood en gebraaide koring, van die opbrengs van die land, geëet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dag ná die Pasga, presies op daardie dag, het hulle van die vrug van die land geëet – ongesuurde brood en gebraaide koring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dag ná die Paasfees het hulle die eerste maal kos geëet van daardie land. Dit was ongesuurde brood en gebraaide koring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dag na die paasfees het hulle vir die eerste keer kos van die Beloofde Land geëet: ongesuurde brood en gebraaide koring. |