Joshua 4:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat dit 'n teken onder julle kan wees, dat wanneer julle kinders hulle vaders in die toekoms vra en sê: Wat bedoel julle met hierdie klippe?
Afrikaans (NLV) 2011 Ons sal daarmee ’n gedenkteken bou. Julle kinders sal julle in die toekoms vra: ‘Waaraan herinner hierdie klippe julle?’
Afrikaans 1933/1953 sodat dit 'n teken onder julle kan wees. As julle kinders later vra en sê: Wat beteken hierdie klippe vir julle?
Afrikaans 1983 Dit moet onder julle as 'n teken dien. Wanneer julle kinders julle eendag vra: ‘Wat beteken hierdie klippe vir u?’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat dit kan dien as 'n teken onder julle. Wanneer julle kinders in die toekoms vra, ‘Wat beteken hierdie klippe vir julle?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die klippe moet vir julle 'n teken wees. Wanneer julle kinders eendag vir julle vra: ‘Wat beteken daardie klippe vir julle?’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie klippe sal die mense herinner aan wat die Here gedoen het. As julle kinders dan eendag vir julle vra: ‘Wat beteken hierdie klippe vir julle?’