Joshua 4:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan moet julle julle kinders laat weet en sê: Israel het op droë grond oor hierdie Jordaan gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | moet julle hulle vertel: ‘Israel het hier op droë grond deur die Jordaanrivier getrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan moet julle dit aan julle kinders bekend maak en sê: Op droë grond het Israel deur hierdie Jordaan getrek, |
| Afrikaans 1983 | moet julle die kinders inlig en sê: Israel het op droë grond deur hierdie Jordaanrivier gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan moet julle aan julle kinders verduidelik, ‘Op droë grond het Israel deur hierdie Jordaan getrek.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan moet julle vir die kinders vertel: ‘Israel het op droë grond oor hierdie Jordaan-rivier gegaan.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | kan julle vir hulle sê: ‘Hier is Israel droogvoets deur die Jordaan.’ |