Joshua 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het met die kinders van Israel gespreek en gesê: Wanneer julle kinders hulle vaders in die toekoms sal vra en gesê: Wat beteken hierdie klippe? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het vir die Israeliete gesê: “Wanneer julle kinders in die toekoms vir hulle pa’s vra: ‘Watse klippe is dit hierdie?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het met die kinders van Israel gespreek en gesê: Wanneer julle kinders later hulle vaders vra en sê: Wat beteken hierdie klippe? |
| Afrikaans 1983 | en vir die Israeliete gesê: “As julle kinders eendag hulle pa's vra: ‘Wat beteken daardie klippe?’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir die Israeliete gesê: “As julle kinders in die toekoms vir hulle ouers vra, ‘Wat beteken hierdie klippe?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hy het vir die Israeliete gesê: “Wanneer julle kinders eendag vir hulle pa’s vra wat daardie klippe beteken, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en vir die Israeliete gesê: “As julle kinders eendag vir julle vra: ‘Wat beteken hierdie klippe?’ |