Joshua 4:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daardie twaalf klippe wat hulle uit die Jordaan geneem het, het Josua in Gilgal opgeslaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hier by Gilgal het Josua die twaalf klippe wat hulle uit die Jordaan uit saamgebring het, opmekaargestapel.
Afrikaans 1933/1953 En daardie twaalf klippe wat hulle uit die Jordaan geneem het, het Josua by Gilgal opgerig.
Afrikaans 1983 Josua het die twaalf klippe wat hulle uit die Jordaan saamgebring het, in Gilgal opgestel
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daardie twaalf klippe wat hulle uit die Jordaan geneem het, het Josua in Gilgal opgerig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het daardie twaalf klippe wat hulle uit die Jordaan-rivier geneem het, regop gesit by Gilgal,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josua het die twaalf klippe wat hulle uit die Jordaan gebring het by Gilgal op mekaar gepak