Joshua 4:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Neem vir julle twaalf manne uit die volk, uit elke stam 'n man,
Afrikaans (NLV) 2011 “Kies twaalf mans uit die volk, een uit elke stam
Afrikaans 1933/1953 Neem vir julle uit die volk twaalf manne, uit elke stam een man,
Afrikaans 1983 “Neem nou die twaalf man uit die volk, een uit elke stam,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Neem vir julle twaalf manne uit die volk, een man uit elke stam,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet twaalf mans kies uit die volk, julle moet een man kies uit elke stam,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [2-3]  “Kies nou twaalf mense, een uit elke stam. Sê vir hulle om twaalf klippe uit die middel van die Jordaan, daar waar die priesters gestaan het, te gaan haal. Laat hulle hierdie klippe na die plek toe bring waar julle vannag kamp opslaan en laat hulle die klippe daar neersit.”