Joshua 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan opgetrek en laer opgeslaan in Gilgal, aan die oostelike grens van Jérigo.
Afrikaans (NLV) 2011 Op die tiende dag van die eerste maand het die volk deur die Jordaan getrek. Hulle het gaan kamp opslaan by Gilgal, oos van Jerigo.
Afrikaans 1933/1953 En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan uit opgetrek en laer opgeslaan by Gilgal, aan die oostelike grens van J,rigo.
Afrikaans 1983 Die volk het op die tiende dag van die eerste maand uit die Jordaan gekom en kamp opgeslaan in Gilgal, oos van Jerigo.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volk self het uit die Jordaan opgetrek op die tiende van die eerste maand. Hulle het kamp opgeslaan by Gilgal aan die oosgrens van Jerigo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het uit die Jordaan-rivier gekom op die tiende dag van die eerste maand, en hulle het hulle tente opgeslaan by die plek Gilgal oos van die stad Jerigo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het alles gebeur op die tiende dag van die eerste maand. Die volk het kamp opgeslaan by Gilgal, oos van Jerigo.