Joshua 4:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Josua het dan die priesters bevel gegee en gesê: Trek op uit die Jordaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua het hulle so beveel.
Afrikaans 1933/1953 Josua het daarop die priesters bevel gegee en gesê: Klim op uit die Jordaan.
Afrikaans 1983 Josua het toe die priesters beveel om uit die Jordaan te kom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua het toe die priesters beveel: “Klim op uit die Jordaan!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het toe vir die priesters gesê hulle moet uitkom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josua het dit toe gedoen.