Joshua 4:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee bevel aan die priesters wat die ark van die Getuienis dra, dat hulle uit die Jordaan moet opkom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê vir die priesters wat die ark dra dat hulle uit die Jordaanrivier moet uitkom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Gee bevel aan die priesters wat die ark van die Getuienis dra, dat hulle uit die Jordaan uit opklim. |
| Afrikaans 1983 | “Sê vir die priesters wat die ark met die getuienis dra, hulle moet uit die Jordaan kom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Beveel die priesters wat die ark met die Getuienis dra, om uit die Jordaan op te klim.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Sê vir die priesters hulle moet uitkom uit die Jordaan-rivier.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Laat die priesters wat die ark met die getuienis dra nou uit die Jordaan uitkom.” |