Joshua 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Josua aan die kinders van Israel: Kom hierheen en hoor die woorde van die HERE julle God.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua het toe vir die Israeliete gesê: “Staan nader hiernatoe dat julle kan hoor wat die Here julle God sê.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Josua aan die kinders van Israel: Kom nader hierheen en luister na die woorde van die HERE julle God.
Afrikaans 1983 Josua het vir die Israeliete gesê: “Kom nader, luister na die woorde van die Here julle God!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua het vir die Israeliete gesê: “Kom nader en luister na die woorde van die Here julle God.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Josua vir die Israeliete gesê: “Julle moet nader kom hiernatoe en julle moet hoor wat sê julle God die Here.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josua roep toe die Israeliete nader en sê vir hulle: “Kom hoor ’n bietjie wat die Here julle God vir julle te sê het.