Joshua 3:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josua sê vir die volk: Heilig julle, want môre sal die HERE wonders onder julle doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josua het vir die volk gesê: “Berei julle voor. Die Here gaan môre wonderwerke onder julle doen.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het Josua aan die volk gesê: Heilig julle; want môre sal die HERE wonders onder julle doen. |
| Afrikaans 1983 | Josua het vir die volk gesê: “Reinig julle, want môre gaan die Here wonders doen tussen julle.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josua het vir die volk gesê: “Heilig julleself, want môre gaan die Here in julle midde wonders doen.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het ook vir die volk gesê: “Julle moet julleself wy, want die Here sal môre wonderwerke doen tussen julle.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Josua vir die volk: “Bely julle skuld voor die Here en sorg dat julle verhouding met Hom reg is, want môre gaan die Here wonders onder julle doen.” |