Joshua 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná drie dae het die offisiere deur die leër getrek;
Afrikaans (NLV) 2011 Aan die einde van drie dae het die leiers deur die kamp beweeg.
Afrikaans 1933/1953 En aan die einde van drie dae het die opsigters die laer deurgegaan
Afrikaans 1983 Na drie dae het die beamptes die kamp deurgegaan
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná verloop van drie dae het die opsieners deur die kamp gegaan
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ná drie dae het die voormanne deur die kamp gegaan
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Drie dae later het die beamptes deur die kamp gegaan