Joshua 3:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die volk uit hulle tente opgetrek het om deur die Jordaan te trek, en die priesters wat die verbondsark voor die volk gedra het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die volk begin beweeg vanaf die plek waar hulle tente gestaan het om deur die Jordaan te trek, het die priesters wat die ark van die verbond dra voor hulle uit gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die volk wegtrek uit hulle tente om deur die Jordaan te gaan, met die priesters wat die verbondsark dra, op die voorpunt van die volk, |
| Afrikaans 1983 | Die volk het toe van hulle tente af vertrek om deur die Jordaan te trek. Die priesters wat die verbondsark gedra het, was voor hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die volk wegtrek van hulle kampplek om die Jordaan oor te steek, was die priesters wat die verbondsark dra, voor die volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priesters wat die verbondskis gedra het, was voor die volk toe hulle uit hulle kamp gekom het om na die Jordaan-rivier te gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volk het kamp opgebreek en gereedgemaak om deur die Jordaan te trek, met die priesters wat die verbondsark dra aan die voorpunt. |