Joshua 3:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Neem dan nou vir julle twaalf man uit die stamme van Israel, uit elke stam 'n man.
Afrikaans (NLV) 2011 Kies nou twaalf mans, een uit elke stam van Israel.
Afrikaans 1933/1953 Neem dan nou vir julle twaalf manne uit die stamme van Israel, een man uit elke stam;
Afrikaans 1983 Wys nou twaalf man aan uit die stamme van Israel, een uit elke stam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Neem dan nou vir julle twaalf manne uit die stamme van Israel, een man vir elke stam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet julle twaalf manne kies, een uit elke stam van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Intussen moet julle solank vir julle twaalf mense as julle verteenwoordigers kies, een uit elke stam.