Joshua 3:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, die verbondsark van die HERE van die hele aarde gaan voor julle uit na die Jordaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ark van die verbond van die Here van die hele wêreld sal voor julle uit deur die Jordaan gaan.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, die verbondsark van die HERE van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.
Afrikaans 1983 kyk, die verbondsark van die Here van die hele aarde sal voor julle uit die Jordaan in gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, die verbondsark, die Heer van die hele aarde, gaan voor julle uit, die Jordaan in.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal sien dat die verbondskis van die Here van die hele aarde voor julle oor die Jordaan-rivier sal gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die verbondsark van die Here wat oor die hele aarde heers, wat voor julle uit deur die Jordaanrivier gaan, bewys dit.