Joshua 24:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Eleasar, die seun van Aäron, het gesterwe; en hulle het hom begrawe op 'n heuwel wat aan sy seun Pínehas behoort, wat aan hom gegee is op die gebergte van Efraim.
Afrikaans (NLV) 2011 Eleasar, die seun van Aäron, is ook dood. Hy is in Gibea begrawe. Dit is ’n plek in die Efraimsberge wat aan sy seun Pinehas behoort het.
Afrikaans 1933/1953 En toe Ele sar, die seun van Aäron, gesterf het, het hulle hom begrawe op die heuwel van sy seun P¡nehas wat aan hom gegee was op die gebergte Efraim.
Afrikaans 1983 Ook Eleasar seun van Aäron is oorlede. Hy is begrawe in Gibea, 'n plek in die Efraimsberge wat aan sy seun Pinehas toegeken was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Eleasar, seun van Aäron, het ook gesterf. Hulle het hom begrawe op die heuwel wat aan sy seun Pinehas behoort het en wat in die heuwelland van Efraim aan hom gegee is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Eleasar seun van Aäron het gesterf, en hulle het hom begrawe in die Efraim-berge, op die heuwel wat aan sy seun Pinehas behoort het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aäron se seun Eleasar het ook gesterf. Hy is begrawe in die bergagtige gebiede van Efraim op Gibea, die dorp wat aan sy seun Pinehas behoort het.