Joshua 24:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hom begrawe op die grens van sy erfdeel in Timnat-Sera, wat op die gebergte van Efraim is, aan die noordekant van die heuwel Gaäs.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het hom op sy grond begrawe by Timnat-Serag in die heuwels van Efraim, net noord van Gaäsberg.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het hom begrawe op die grondgebied van sy erfdeel in Timnat-Serag wat op die gebergte van Efraim lê, noord van die berg Gaäs.
Afrikaans 1983 Hy is begrawe in die gebied wat aan hom gegee was as besitting, in Timnat-Serag in die Efraimsberge, noord van Gaäsberg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hom begrawe in die gebied van sy erfdeel in Timnat-Serag, wat in die heuwelland van Efraim is, noord van die berg Gaäs.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het hom begrawe op sy grond by die stad Timnat-Serag in die Efraim-berge, noord van Gaäs-berg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het hom op sy eie grond in Timnat-Serag op die berge van Efraim, regoor die Gaäsberge, begrawe.