Joshua 24:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná hierdie dinge het Josua, die seun van Nun, die kneg van die HERE, gesterwe, honderd en tien jaar oud. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kort na hierdie gebeure is Josua, die seun van Nun en dienaar van die Here, dood. Hy was toe 110 jaar oud. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nhierdie dinge het Josua, die seun van Nun, die kneg van die HERE, gesterwe, honderd en-tien jaar oud. |
| Afrikaans 1983 | Na hierdie gebeure het Josua seun van Nun, dienaar van die Here, gesterf. Hy was honderd en tien jaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná hierdie gebeure het Josua, seun van Nun, die dienskneg van die Here, op die ouderdom van honderd-en-tien jaar gesterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat hierdie dinge gebeur het, het die Here se dienaar Josua seun van Nun gesterf. Josua was 110 jaar oud. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nie lank hierna nie is die dienaar van die Here, Josua die seun van Nun, op die ouderdom van 110 jaar oorlede. |