Joshua 24:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het Josua die volk laat trek, elkeen na sy erfdeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josua het toe die volk laat teruggaan na hulle grond toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Josua die volk laat gaan, elkeen na sy erfdeel toe. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Josua die volk laat gaan, elkeen na sy grond toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het Josua die volk weggestuur, elkeen na sy erfdeel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Josua die volk laat gaan, elkeen na sy grond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het Josua hulle almal huis toe gestuur. |