Joshua 24:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Josua het toe daardie dag 'n verbond met die volk gesluit en vir hulle 'n insetting en 'n verordening in Sigem vasgestel.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua het daardie dag in Sigem die volk ’n verbond laat sluit. Hy het vir hulle die voorskrifte en die bepalings daarvan uitgespel.
Afrikaans 1933/1953 En op die dag het Josua met die volk 'n verbond gesluit en vir hulle 'n insetting en 'n reg vasgestel in Sigem.
Afrikaans 1983 Josua het daardie dag vir die volk 'n verbond gesluit en vir hulle daar in Sigem voorskrifte en bepalings vasgelê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua het op daardie dag namens die volk 'n verbond gesluit en vir hulle vaste voorskrifte en bepalings neergelê in Sigem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het daardie dag 'n verbond gemaak met die volk. Hy het daar by die stad Sigem vir hulle reëls en wette gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het Josua daardie dag by Sigem ’n ooreenkoms tussen die volk en die Here gesluit.