Joshua 24:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die manskappe vir Josua: Nee; maar ons sal die HERE dien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volk het egter vir Josua verseker: “Nee, ons sal beslis die Here aanbid!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die volk vir Josua: Nee, maar ons sal die HERE dien. |
| Afrikaans 1983 | Die volk het vir Josua gesê: “Nee, ons sal die Here dien!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die volk vir Josua: “Nee, maar ons sal net die Here dien!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volk het toe vir Josua gesê: “Nee, ons sal net die Here dien.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Glo ons, ons is vasberade om die Here te dien!” het die volk geantwoord. |