Joshua 24:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die volk het geantwoord en gesê: Mag ons nie die HERE verlaat om ander gode te dien nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volk het daarop reageer. Hulle het verklaar: “Ons sal nooit die Here los om ander gode te dien nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe antwoord die volk en sê: Dit is ver van ons, dat ons die HERE sou verlaat om ander gode te dien; |
| Afrikaans 1983 | Die volk het geantwoord: “Ons dink glad nie daaraan om die Here te verlaat en ander gode te dien nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierop het die volk geantwoord en gesê: “Nooit sal ons die Here verlaat deur ander gode te dien nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volk het vir Josua gesê: “Ons wil glad nie die Here los en ander gode dien nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê die volk: “Ons dink nie vir ’n enkele oomblik daaraan om ons rug vir die Here te draai en ander gode te dien nie! |