Joshua 24:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ek wou nie na Bíleam luister nie; daarom het Hy jou nog geseën; daarom het Ek jou uit sy hand gered. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wou nie na Bileam luister nie. Ek het gesorg dat hy julle eerder seën. Ek het julle uit Balak se mag gered. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar Ek wou nie na B¡leam luister nie, sodat hy julle net geseën het; en Ek het julle uit sy hand gered. |
| Afrikaans 1983 | Maar Ek het nie na Bileam geluister nie, en hy moes julle teen wil en dank seën. So het Ek julle gered uit die hande van Balak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek wou egter nie na Bileam luister nie, en hy het julle toe net geseën. So het Ek julle uit sy hand gered. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Ek wou nie doen wat Bileam gevra het nie, Ek het gesê hy moet julle seën. Ek het julle gered van Balak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Ek het nie na Bileam geluister nie. Trouens, Ek het hom gedwing om julle te seën en so het Ek julle van Balak verlos. |