Joshua 23:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE het groot en magtige nasies voor julle uit verdrywe, maar wat julle aangaan, tot vandag toe kon niemand voor julle standhou nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het groot en magtige nasies voor julle uit verdryf. Tot nou toe was nie een van hulle teen julle opgewasse nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE tog het groot en magtige nasies voor julle uit verdrywe; en wat julle betref -- niemand het tot vandag toe voor julle standgehou nie. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het groot en sterk nasies voor julle uit verdryf. Niemand kon tot nou toe voor julle standhou nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het groot en sterk nasies voor julle verdryf. Wat julle betref, tot vandag toe kon niemand voor julle staande bly nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het groot en sterk volke weggejaag om plek te maak vir julle. Nie een volk kon tot vandag toe vir julle oorwin en teen julle bly staan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het groot en sterk nasies voor julle uit verdryf. Nie een van hulle was in staat om teen julle weerstand te bied nie. |