Joshua 23:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar kleef aan die HERE julle God, soos julle gedoen het tot vandag toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bly getrou aan die Here julle God, soos julle tot nou toe gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar die HERE julle God moet julle aanhang soos julle tot vandag toe gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet aan die Here julle God getrou bly, soos julle tot nou toe gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar aan die Here julle God moet julle vashou, soos julle tot vandag toe gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet aanhou om die Here te dien, soos julle gedoen het tot nou toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bly altyd getrou aan die Here julle God soos julle tot nou toe was. |