Joshua 23:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josua het die hele Israel en hulle oudstes en hulle hoofde en hulle regters en hulle amptenare laat roep en vir hulle gesê: Ek is oud en verdruk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josua het die hele Israel bymekaargeroep, met al hulle leiers, hulle hoofde, hulle regters en hulle ampsdraers. Hy het vir hulle gesê: “Ek het baie oud geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | het Josua die hele Israel laat roep, sy oudstes en sy hoofde en sy regters en sy opsigters, en vir hulle gesê: Ek is oud, ek is ver op my dae; |
| Afrikaans 1983 | Josua het die hele Israel geroep, die leiers, die hoofde, die regters, die ampsdraers, en vir hulle gesê: “Ek is al baie oud. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het Josua die hele Israel ontbied – hulle oudstes, hoofde, regters en opsieners – en vir hulle gesê: “Ek is oud en gevorderd in jare. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het al die Israeliete geroep, die leiers, die hoofde, die regters en die voormanne, en hy het vir hulle gesê: “Ek is baie oud. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het toe ’n volksvergadering belê met die leiers, die hoofde van stamme, die regters en die ampsdraers van die Israeliete. Hy sê toe vir hulle: “Ek is al baie oud. |