Joshua 23:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Pas dan goed op julleself, dat julle die HERE julle God liefhet.
Afrikaans (NLV) 2011 “Konsentreer daarop om die Here julle God lief te hê.
Afrikaans 1933/1953 Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele, om die HERE julle God lief te hê;
Afrikaans 1983 Lê julle dus daarop toe om die Here julle God lief te hê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wees uiters versigtig om ter wille van julleself net die Here julle God lief te hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar julle moet baie versigtig wees, julle moet lief wees vir julle God die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ter wille van julleself moet julle die Here julle God liefhê.