Joshua 23:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n lang tyd nadat die HERE aan Israel rus gegee het van al hulle vyande, het Josua oud en verdruk geword.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar het ’n lang tyd verbygegaan sedert die Here vir Israel vrede met al sy bure gegee het. Josua het intussen baie oud geword.
Afrikaans 1933/1953 'n Geruime tyd daarna, nadat die HERE aan Israel rus gegee het van al sy vyande rondom, en Josua oud en ver op sy dae was,
Afrikaans 1983 Dit was al lank dat die Here na alle kante toe aan Israel rus gegee het van sy vyande, en Josua was al baie oud.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Lank daarna, nadat die Here aan Israel rus gegee het van al hulle vyande rondom hulle, toe Josua al oud en gevorderd in jare was,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was 'n lang tyd nadat die Here die Israeliete laat wen het teen al hulle vyande rondom hulle. Josua was baie oud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die jare het verbygegaan en Israel het rustig, sonder enige verdere probleme saam met hulle vyande in die land gebly wat die Here aan hulle gegee het. Teen hierdie tyd was Josua al baie oud.