Joshua 22:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het ons gesê: Laat ons nou gereed maak om vir ons 'n altaar te bou, nie vir brandoffer of slagoffer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het daarom besluit om vir ons die altaar te bou, nie met die oog op brandoffers of diere-offers nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom het ons gesê: Laat ons tog dit doen en vir ons die altaar bou, nie vir brandoffer en nie vir slagoffer nie, |
| Afrikaans 1983 | Ons het toe gedink ons moet vir ons die altaar bou, nie vir brandoffers of ander diereoffers nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons het toe so gedink: Laat ons iets vir onsself doen deur die altaar te bou, nie vir brandoffers en slagoffers nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het toe gedink ons moet vir ons 'n altaar bou. Ons wil nie daarop brand-offers en ander offers bring nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het ons besluit om die altaar te bou, nie vir brandoffers of ander diereoffers nie, |