Joshua 22:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasse geantwoord en aan die hoofde van die duisende van Israel gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die Rubeniete, die Gadiete en die mense van die halwe Manassestam het die hoofde van die familiegroep geantwoord:
Afrikaans 1933/1953 Daarop het die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasse geantwoord en aan die stamhoofde van Israel gesê:
Afrikaans 1983 Die mense van Ruben, Gad en die halwe Manassestam het vir die hoofde van die Israelitiese familiegroep gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Ruben en Gad, en die halwe stam van Manasse het daarop geantwoord. Hulle het vir die hoofde van die leërafdelings van Israel gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van die stamme Ruben en Gad en die halwe Manasse-stam het vir die hoofde van die familie-groepe van Israel gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierop het die stamme van Ruben, Gad en die halwe Manassestam vir die leiers van die volk gesê: